Polisie ondersoek brandstigting ná brand by Paarl-hospitaal – verdagte in aanhouding
WES-KAAP. – Paarl-speurders ondersoek ’n saak van brandstigting ná ’n brand wat Dinsdag omstreeks 11:00 by die Paarl-hospitaal uitgebreek het. ’n 35-jarige man is in verband met die voorval in hegtenis geneem.
#SAPD #PaarlHospitaal #brandstigting #verdagte
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/polisie-ondersoek-brandstigting-na-brand-by-paarl-hospitaal-verdagte-in-aanhouding/

Nuusflits
Polisie ondersoek brandstigting ná brand by Paarl-hospitaal - verdagte in aanhouding
Paarl-speurders ondersoek ’n saak van brandstigting ná ’n brand wat Dinsdag omstreeks 11:00 by die Paarl-hospitaal uitgebreek het. ’n 35-jarige man is in verband met die voorval in hegtenis geneem.
January 28, 2026 757 3