Verhoordatums vasgestel vir beweerde aanhitsers van Julie 2021-onluste
KWAZULU-NATAL. – Die saak teen 62 beweerde aanhitsers, wat aangekla is in verband met die onrus en openbare geweld wat in Julie 2021 in verskeie dele van KwaZulu-Natal plaasgevind het, het Maandag na die Durbanse hooggeregshof teruggekeer. Die verhoor sal eersdaags begin.
#Julie2021 #onluste #verhoordatums
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/verhoordatums-vasgestel-vir-beweerde-aanhitsers-van-julie-2021-onluste/

Nuusflits
Verhoordatums vasgestel vir beweerde aanhitsers van Julie 2021-onluste
Die saak teen 62 beweerde aanhitsers, wat aangekla is in verband met die onrus en openbare geweld wat in Julie 2021 in verskeie dele van KwaZulu-Natal plaasgevind het, het Maandag na die Durbanse-hooggeregshof teruggekeer. Die verhoor sal eersdaags begin.
January 28, 2026 624 2