Dainfern-leerling red polisiebeampte se lewe op Kei Mouth-strand
OOS-KAAP en GAUTENG. – James Smith, ‘n gr. 11-leerling van Dainfern College, in Johannesburg, het onlangs, tydens die Desember-vakansie, die lewe van ’n polisiebeampte in Kei Mouth in die Oos-Kaap gered.
#JamesSmith #DainfernCollege #polisiebeampte #red
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/dainfern-leerling-red-polisiebeampte-se-lewe-op-kei-mouth-strand/

Nuusflits
Dainfern-leerling red polisiebeampte se lewe op Kei Mouth-strand
James Smith, 'n gr. 11-leerling van Dainfern College, in Johannesburg, het onlangs, tydens die Desember-vakansie, die lewe van ’n polisiebeampte in Kei Mouth in die Oos-Kaap gered.
January 28, 2026 413 2