Tienerseun wat weens griep sterf eersdaags gegroet
KWAZULU-NATAL. – Daniel Hill (14) word op 30 Januarie tydens ‘n begrafnisdiens gegroet nadat hy op 17 Januarie aan griep gesterf het. Hill se pa het beide sy skole se plasings gedeel en emosionele boodskappe vir sy oorlede seun geplaas. Westville GPF het in ‘n sosialemediaplasing medelye teenoor Clinton Hill, die GPF-voorsitter en sy familie met die afserwe van Daniel uitgespreek.
#tiener #sterf #gegroet
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/tienerseun-wat-weens-griep-sterf-eersdaags-gegroet/

Nuusflits
Tienerseun wat weens griep sterf eersdaags gegroet
Daniel Hill (14) word op 30 Januarie tydens 'n begrafnisdiens gegroet, nadat hy op 17 Januarie aan griep gesterf het. Hill se pa het beide sy skole se plasings gedeel en hartverskeurende boodskappe vir sy oorlede seun geplaas.
January 28, 2026 325 4