Sondagaand is mos liedjies, nuus, en wonder oor die malligheid en boosheid om ons. Kom kuier gerus saam en huldig ons Skepper vir Sy oneindige liefde en deernis vir ons, Sy kinders. Lag vir die lamlendige satan disipels en stort 'n traan vir die onskuldige slagoffers.
https://youtube.com/live/jTKtXcRkS5o