Sondagaand is mos liedjies, nuus, en wonder oor die malligheid en… — Skidmarks aka Briekmerke Chat — TG.ME

Sondagaand is mos liedjies, nuus, en wonder oor die malligheid en boosheid om ons. Kom kuier gerus saam en huldig ons Skepper vir Sy oneindige liefde en deernis vir ons, Sy kinders. Lag vir die lamlendige satan disipels en stort 'n traan vir die onskuldige slagoffers.
https://youtube.com/live/jTKtXcRkS5o
YouTube
Sondagaand is mos liedjies, nuus, en wonder oor die malligheid en boosheid om ons.
Sondagaand is mos liedjies, nuus, en wonder oor die malligheid en boosheid om ons. Kom kuier gerus saam en huldig ons Skepper vir Sy oneindige liefde en deernis vir ons, Sy kinders. Lag vir die lamlendige satan disipels en stort 'n traan vir die onskuldige…
👍4
August 30, 2026 202 3 1