Mediese noodgeval danksy vinnige optrede en samewerking afgeweer
GAUTENG. – ’n Mediese noodgeval by die East Rand Mall het Maandagaand byna in ’n tragedie ontaard, was dit nie vir vinnige optrede deur verskeie rolspelers nie. Veiligheidspersoneel het ongewone gedrag by ’n bestuurder van ‘n BMW, vasgelê op geslotekringtelevisie by Uitgang 4, opgemerk, waarna ’n vroulike lid van Nogada Sekuriteit ingegryp het. ‘n Geval van uiters lae bloedsuikervlakke kon betyds behandel word.
#mediesenoodgeval #samewerking #hulp
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/mediese-noodgeval-danksy-vinnige-optrede-en-samewerking-afgeweer/

Nuusflits
Mediese noodgeval danksy vinnige optrede en samewerking afgeweer
GAUTENG. - ’n Mediese noodgeval by die East Rand Mall het Maandagaand byna in ’n tragedie ontaard, was dit nie vir vinnige optrede deur verskeie rolspelers nie. 'n Geval van uiters lae bloedsuikervlakke kon betyds behandel word.
January 28, 2026 187 2