KYK: Brand by Paarl-hospitaal vinnig in bedwang gebring WES-KAAP. –… — Nuusflits — TG.ME

KYK: Brand by Paarl-hospitaal vinnig in bedwang gebring

WES-KAAP. – ’n Klein gedeelte van die Paarl-hospitaal is vroeër vandag deur ’n brand geraak, maar die vlamme is vinnig in bedwang gebring. Stephen Korabie, die uitvoerende burgemeester van Drakenstein-munisipaliteit, sê in ‘n video-opname (hier onder) ‘n elektriese voertuig wat aan die brand geraak het, het glo die brand veroorsaak.

#PaarlHospitaal #brand #elektriesemotor

Lees meer hier:

https://nuusflits.com/kyk-brand-by-paarl-hospitaal-vinnig-in-bedwang-gebring/
Nuusflits
KYK: Brand by Paarl-hospitaal vinnig in bedwang gebring
’n Klein gedeelte van die Paarl-hospitaal is vroeër vandag deur ’n brand geraak, maar die vlamme is vinnig in bedwang gebring.
January 27, 2026 222 2