Polisiebeampte wat ma en kind red, kry motor tydens nasionale… — Nuusflits — TG.ME

Polisiebeampte wat ma en kind red, kry motor tydens nasionale toekennings

Sers. Masibulele Qinisile (41) van die Cacadu-polisiekantoor in die Chris Hani-distrik het twee toekennings gekry tydens die SAPD se 11de Excellence Awards-geleentheid in Bloemfontein. Qinisile het onder andere die Nasionale Kommissaris-toekenning ontvang en met die erkenning ‘n nuwe motor in ontvangs geneem.

#SersMasibuleleQinisile #toekenning #motor

Lees meer hier:

https://nuusflits.com/polisiebeampte-wat-ma-en-kind-red-kry-motor-tydens-nasionale-toekennings/
Nuusflits
Polisiebeampte wat ma en kind red, kry motor tydens nasionale toekennings
Sers. Masibulele Qinisile (41) van die Cacadu-polisiekantoor in die Chris Hani-distrik het twee toekennings gekry tydens die SAPD se 11de Execellence Awards-geleentheid in Bloemfontein.
January 27, 2026 204 3