Gesondheidsprotokolle geaktiveer ná siekte aan boord van… — Nuusflits — TG.ME

Gesondheidsprotokolle geaktiveer ná siekte aan boord van passasierskip

WES-KAAP. – Gesondheidsprotokolle is Maandag in Kaapstad geaktiveer nadat sommige passasiers aan boord van die Regent Seven Seas Voyager, ’n luukse passasierskip in die Regent Seven Seas Cruises-vloot, met simptome van maaggriep (gastro-enteritis) aangemeld het.

#RegentSevenSeasVoyager #gesondheidsprotokolle #passasiers

Lees meer hier:

https://nuusflits.com/gesondheidsprotokolle-geaktiveer-na-siekte-aan-boord-van-passasierskip/
Nuusflits
Gesondheidsprotokolle geaktiveer ná siekte aan boord van passasierskip
WES-KAAP. - Gesondheidsprotokolle is Maandag in Kaapstad geaktiveer nadat sommige passasiers aan boord van die Regent Seven Seas Voyager, ’n luukse passasierskip in die Regent Seven Seas Cruises-vloot, met simptome van maaggriep (gastro-enteritis) aangemeld…
January 27, 2026 191 3