19-jarige in verband met Marikana-skietvoorval in hof
WES-KAAP. – Bheki Manxiwa (19) het Maandag op aanklagte van nege moorde, poging tot moord en twee gevalle van roof met verswarende omstandighede in die Athlone-landdroshof voorgekom. Die saak is vir ‘n volledige borgtogprofiel en verdere ondersoek tot 2 Februarie uitgestel. Omdat dit ’n skedule 6-saak is, moet die beskuldigde aan die hof bewys dat borgtog in die belang van geregtigheid is.
#Marikana #skietvoorval #verdagte
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/19-jarige-in-verband-met-marikana-skietvoorval-in-hof/

Nuusflits
19-jarige in verband met Marikana-skietvoorval in hof
Bheki Manxiwa (19) het Maandag op aanklagte van nege moorde, poging tot moord en twee gevalle van roof met verswarende omstandighede in die Athlone-landdroshof verskyn .
January 27, 2026 178 4