Boer dood ná rooftog op kleinhoewe
OOS-KAAP. – ‘n Boer (65) se lewelose liggaam is vanoggend (Dinsdag) op ‘n kleinhoewe op die R102 aangetref. Die polisie ondersoek ‘n saak van moord en huisroof.
#boer #dood #kleinhoewe #moord
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/boer-dood-na-rooftog-op-kleinhoewe/

Nuusflits
Boer dood ná rooftog op kleinhoewe
'n Boer (65) se lewelose liggaam is vanoggend (Dinsdag) op 'n kleinhoewe op die R102 aangetref. Die polisie ondersoek 'n saak van moord en huisroof.
January 27, 2026 219 4