Vrou in ongeluk beseer – beland met voertuig in winkel KWAZULU-NATAL… — Nuusflits — TG.ME

Vrou in ongeluk beseer – beland met voertuig in winkel

KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou in haar 60’s het Maandag vermoedelik ‘n mediese noodgeval beleef, beheer oor haar voertuig verloor, teen ‘n gewilde winkel in Pelicanrylaan in die Yellow Wood Park-gebied, suid van Durban, gebots en binne-in die winkel tot stilstand gekom.

#vrou #ongeluk #winkel

Lees meer hier:

https://nuusflits.com/vrou-in-ongeluk-beseer-beland-met-voertuig-in-winkel/
Nuusflits
Vrou in ongeluk beseer - beland met voertuig in winkel
KWAZULU-NATAL. - 'n Vrou in haar 60's het Maandag vermoedelik 'n mediese noodgeval beleef, beheer oor haar voertuig verloor, teen 'n gewilde winkel in Pelicanrylaan in die Yellow Wood Park-gebied, suid van Durban, gebots en binne-in die winkel tot stilstand…
January 27, 2026 158 4