Seun meld glo self beweerde boeliery by polisie aan
’n Seun, wie se identiteit, skool en die betrokke polisiestasie onbekend is, het na bewering afknouery by sy skool by sy onderwysers aangemeld, maar die gedrag het volgens berigte voortgeduur. Daar word beweer dat die seun daarna die naaste polisiestasie besoek het om ’n saak teen die beweerde afknouers aan te meld.
#seun #boeliery #aanmelding
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/seun-meld-glo-self-beweerde-boeliery-by-polisie-aan/

Nuusflits
Seun meld glo self beweerde boeliery by polisie aan
’n Seun, wie se identiteit, skool en die betrokke polisiestasie onbekend is, het na bewering afknouery by sy skool by sy onderwysers aangemeld, maar die gedrag het volgens berigte voortgeduur.
January 27, 2026 165 4