Vrou en kêrel met skietwonde dood aangetref LIMPOPO. – ‘n Vrou (42)… — Nuusflits — TG.ME

Vrou en kêrel met skietwonde dood aangetref

LIMPOPO. – ‘n Vrou (42) en haar kêrel (71) is Sondagmiddag in ‘n skietvoorval dood. Die vrou se liggaam is agter ‘n huis gevind, terwyl die man se liggaam op die plaas Geluksfontein aangetref is.

#vrou #kêrel #sterf #skietwonde

Lees meer hier:

https://nuusflits.com/vrou-en-kerel-met-skietwonde-dood-aangetref/
Nuusflits
Vrou en kêrel met skietwonde dood aangetref
LIMPOPO. - 'n Vrou (42) en haar kêrel (71) is Sondagmiddag in 'n skietvoorval dood. Die vrou se liggaam is agter 'n huis gevind, terwyl die man se liggaam op die plaas Geluksfontein aangetref is.
January 27, 2026 185 4