Ons almal onthou die Boere meisies van Verkeerdevlei. Hulle was gearresteer deur die Valke en aangekla van 'n magdom ernstige aanklagtes. Dit nadat hulle slegs hulle vee beskerm het en 'n siviele arrestasie uitgevoer het, op die verdagtes. Die saak teen hulle het begin en hier is meer inligting daaroor.
June 24, 2024 2.2K 3 4