Op 'n mespunt. Versprei asseblief die video vêr en teken ook die petisie. Willem Petzer het reeds kontak gemaak met die Amerikaanse ambassade in Pretoria, en ons gaan volstoom voort met ons planne. Nou is die tyd! Ons verwag niks van Donald Trump nie, maar hy gaan uit ons eie mond, met ons eie woorde, hoor wat aan die gang is, en ons sal ook ons dankbaarheid wys vir sy ondersteuning.
February 3, 2025 1.9K 7 13