Eskom gaan ons mense alweer ry tot in ons glorie in! Die… — @dotyellow backup — TG.ME

Forwarded fromYEYellow 🟡
Eskom gaan ons mense alweer ry tot in ons glorie in!

Die Kaapstad-strategie moet nou iewers verhaal word en dit gaan by die res van ons gevat word.

Dit is nou die grootste twak wat nou goedgepraat word. Tyd om planne te maak met die ouens wat hierdie besluite neem.

Dagvaar hulle in hul persoonlike hoedanigheid. Elkeen vir misleiding, afpersing en al daardie korrupsie wat ons nou moet voor instaan.

Kyk Willem Petzer se YT vir aanmerkings
👇
https://m.youtube.com/watch?v=QCyl_7LQoFw

🌕 https://t.me/dotyellow/15532
September 4, 2026 13