BID ASB VIR ONS BOERE & HULLE FAMILIES. Hierdie jaar is erg vir baie… — @dotyellow backup — TG.ME

Forwarded fromYEYellow 🟡
BID ASB VIR ONS BOERE & HULLE FAMILIES.

Hierdie jaar is erg vir baie van hulle. Die Swartland gebied loop ook deur onder erge droogtes. Ander plekke het vloede weer oeste beskadig.

Baie is moedeloos en depressief.

Bid asb vir hulle. 🙏
🔥1
September 2, 2026 41