WANNEER SCAMMERS BEL... Daardie 3 sekondes stilte voor hulle begin praat.
Weet wat gebeur in daardie 3 sekondes.
Wees voorbereid en weet hoeb om nié jou foon te beantwoord met
1) "Hallo"
Of
2) Hallo is jy daar?
Nie.
Kyk die kort video van Cybercrime spesialis.
RAAD:
BLY TJOEPSTIL VIR 4 SEKONDES. MOET NIKS SÊ NIE. SIT JOU FOON DADELIK NEER. MOENIE KNOPPIES DRUK NIE.
🌕 https://t.me/dotyellow/15505
Forwarded fromYellow 🟡
August 29, 2026 52 1