Die Groblersdal-saak word WEER uitgestel na 12-14 Mei, die staatsaanklaer is siek. Ons advokate en prokureurs het wel begin beswaar maak oor die feit dat die saak nou al vir meer as twee jaar duur en dat die uitstelle ‘n groot finansiele las is. Ons hou moed en ons glo dat ons onskuld uiteindelik bewys sal word. Ons sal nie buig onder hierdie burokratiese aanval wat beoog om ons te verlam en te vernietig nie. Meer informasie later.
February 19, 2026 199